In my oom se agterplaas was daar ‘n hond…

dinge.sml

“Dis die goed wat ons voer wat ons wil opvreet.” – Die tannie by die posbus.

Ek het nog altyd NataniĆ«l se stories en humor geniet. Omdat dit Maandag is dink ek dis gepas dat ons almal bietjie lag en ‘n paar wyse woorde hoor terwyl die hele donnerse werk week ons terug staar. Byt vas, trek aan asof jy deel is van ‘n proef, en vergeet van jou pos vir vandag.

 

*ek sien die video mag nie hier speel nie, so kyk maar die storie op YouTube. (It’s worth it!)

Leave a Comment